Angus Anthony bestee baie van sy tyd bo in die bome van die Kalahari-grasveld by aasvoëlneste. Hy het een doel: om die roofvoëls beter te verstaan met die hoop om uitsterwing te vermy, skryf CHARNÉ KEMP.
WANNEER die witrugaasvoëls in April paar en nes bou in kameeldoringboomkrone wat oor die Kalahari-grasveld uitkyk; sodra die donsvere van die kuikens wat in Oktober gering moet word in Augustus plek maak vir penvere; dan beklim 'n rateltaaie gryskopman die doringagtige geboomtes om die gevoëltes met sy blou oë te bespied.
Teen die boom staan sy lang leer en onder op die grond sy 19 jaar oue blou Hyundai-bakkie met 'n opvoutafel en toerusting en navorsingsnotas daarlangs.
Hy is die ornitoloog Angus Anthony (74), wat meestal in De Beers se Dronfield-natuurreservaat net buite Kimberley werk. Hy is gewoonlik óf bo in die boom by die aasvoëlnes, gepantser met dik, lang handskoene teen die dorings, óf onder op die grond besig om kuikens te ring of aantekeninge te maak. 'n Verkyker, kamera met 'n lang lens, GPS-toerusting en lêers vol inligting is binne reikafstand...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
SKOONMAKERS VAN DIE NOORD-KAAP
Boomklim (op 74) vir aasvoëls se oorlewing
Angus Anthony bestee baie van sy tyd bo in die bome van die Kalahari-grasveld by aasvoëlneste. Hy het een doel: om die roofvoëls beter te verstaan met die hoop om uitsterwing te vermy, skryf CHARNÉ KEMP.
Deel
WANNEER die witrugaasvoëls in April paar en nes bou in kameeldoringboomkrone wat oor die Kalahari-grasveld uitkyk; sodra die donsvere van die kuikens wat in Oktober gering moet word in Augustus plek maak vir penvere; dan beklim 'n rateltaaie gryskopman die doringagtige geboomtes om die gevoëltes met sy blou oë te bespied.
Teen die boom staan sy lang leer en onder op die grond sy 19 jaar oue blou Hyundai-bakkie met 'n opvoutafel en toerusting en navorsingsnotas daarlangs.
Hy is die ornitoloog Angus Anthony (74), wat meestal in De Beers se Dronfield-natuurreservaat net buite Kimberley werk. Hy is gewoonlik óf bo in die boom by die aasvoëlnes, gepantser met dik, lang handskoene teen die dorings, óf onder op die grond besig om kuikens te ring of aantekeninge te maak. 'n Verkyker, kamera met 'n lang lens, GPS-toerusting en lêers vol inligting is binne reikafstand...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Soms is die Hel die Hemel
Elektriese heinings bedreig ietermagogs
Luister na die locals
Is die natuur ’n luukse?
Verlies sonder afsluiting: hoe gemaak?
Deel
-
Deel
Charné Kemp
JoernalisCharné Kemp is ’n skrywer (Moord op Griekwastad, die storie van die Steenkamp-treurspel en Bloed, dunner as water) en bekroonde joernalis van Kimberley. Sy het ’n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf.