Soos 'n swart voël aan die rand van my gemoed. Die donkerte. Soms 'n mossie op 'n telefoondraad. Soms 'n aasvoël op 'n krans of 'n gans in volle vaart. Soms is dit net die geritsel van vlerke in die verste hoek van my oog. Dit is verlies. Konstant. Daar. Maar sonder naam.
***
Dr. Pauline Boss het in 'n Switserse immigrantgemeenskap in Amerika groot geword waar sy vertel dit gevoel het asof almal om haar gely het aan 'n intense verlange na die land van hulle herkoms...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.