Wilna Adriaanse
SkrywerWilna is ’n bekende Suid-Afrikaanse skrywer en wanneer sy nie skryf nie, hou sy haar besig met lees, kuier, reis, mensekyk, fliek en om alles en nog wat af te neem. Sy het ook onlangs begin tuinmaak by hul boshuisie langs die Limpopo. Wilna woon die afgelope 10 jaar saam met haar man in Botswana.
Luister na die locals