The lonely joys of the Afrikaner peep show

DEUR DIE LOERGAT

The lonely joys of the Afrikaner peep show

FREDERIK DE JAGER reageer op die skrywe oor Afrikaners deur 'n bekende joernalis en sy voormalige buurvrou.

JUNIE 2023. ’n Miniduikboot wat swaarder dra aan sy naam “Titan” as aan die vyf mense aan boord, pyl die Noord-Atlantiese dieptes in. Die oseaan daarbuite word effektief uitgehou terwyl die vaartuigie al hoe dieper sink agter sy eie fantasie aan. Die mense binne voel niks van die tamaai waterdruk op elke duim van sy romp nie. Hulle aandag is onder arres van hul absurde missie.

Die oomblik dat die fors van die wêreldsee die eerste swakplek vind, is ook die Titan se laaste oomblik. Die verplettering is blitssnel, en dit kan nie gekeer word nie.

Hoe ek, ons van my geslag, grootgeword het, was in so ’n drukbuis – oënskynlik met brute mag gefortifiseer, maar in werklikheid ’n broos stolp. Tog was dit merkwaardig effektief om die skynonskuld van ’n Pleasantville daaronder te isoleer en te laat gedy...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.