’n Skans teen angs: hoekom iemand ’n kompulsiewe opgaarder word

DIE TRAGIEK VAN OPGAARDERS

’n Skans teen angs: hoekom iemand ’n kompulsiewe opgaarder word

Die presiese oorsake van kompulsiewe opgaardery is so saamgeraap soos die goed wat opgegaar word. Maar baie opgaarders ly aan angs of depressie en sukkel met besluitneming. Naasbestaandes ontdek soms eers die rommel wanneer dit te laat is, skryf CHARNÉ KEMP.

NET die bejaarde Lenie Grové* se agt katte, ’n kraai en ’n uil aanskou hoe sy op ’n mistroostige wintersdag hygend met haar tenger lyf oor die meter hoë rommelhoop na die voordeur steier. Sy gryp na die handvatsel, snak na asem, syg neer.

In die ademlose stilte praat stemme ongestoord en weerklink klassieke Sondagmusiek op haar radio.

’n Besorgde breek ure later haar voordeur oop, die eerste keer in jare dat enigeen hier inkom sonder dat sy keer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.