Tshwane: Geen wenners wanneer ’n staking ’n politieke speelbal raak

POLITIEKE ROMMEL

Tshwane: Geen wenners wanneer ’n staking ’n politieke speelbal raak

Aan die een kant ’n DA-burgemeester wat die metro se benarde finansiële posisie probeer beredder. Aan die ander woedende munisipale werkers wat sê hulle is geregtig op ’n salarisverhoging. En intussen verdrink die Jakarandastad onder berge vullis. SONJA CARSTENS bekyk die krisis in Tshwane van nader.

DIE Jakarandastad is ’n stink stad waar vullisverwyderingsvoertuie nou een vir een deur polisievoertuie vergesel moet word om te keer dat hulle brand.

Aan die een kant is woedende munisipale werkers wat nie die 5,4%-loonverhoging gekry het waarop hulle soos duisende ander munisipale werkers landwyd geregtig is nie.

Aan die ander kant is Cilliers Brink, die DA-burgemeester van Tshwane wat vasbeslote is om die stad se benarde begrotingstekort van R3 biljoen reg te stuur. Tshwane kan nie R600 miljoen meer vir lone betaal nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.