Daar is twee Suid-Afrika’s

DAG EN NAG VERSKIL

Daar is twee Suid-Afrika’s

Soos Johannesburg, Durban en Pretoria al meer vervalle raak, word die kontras tussen dié metro’s in die noordelike provinsies en Kaapstad en die Wes-Kaap meer beduidend. MAX DU PREEZ wonder of dit is omdat tegnokrate in die suide en politieke operateurs, rent-seekers, elders aan die stuur is.

Rent-seeking is the act of growing one's existing wealth by manipulating the social or political environment without creating new wealth
                                                                                             - Wikipedia

DIE stad Nogales word deur 'n heining in twee gedeel: Nogales, Arizona (VSA) aan die een en Nogales, Sonora (Mexiko) aan die ander kant.

Die geografie en die klimaat is dieselfde in die twee stede. Die mense van die twee stede praat meestal dieselfde taal, het meestal dieselfde voorsate, eet dieselfde kos en luister na dieselfde musiek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.