En die nuwe koning sê: ‘Speel...’

RUBRIEK

En die nuwe koning sê: ‘Speel...’

Verlos jou verbeelding van haar zip en nate en begin speel, skryf RACHELLE GREEFF.

IN die mall langs ’n vreemdeling wat ruik na sandelhout, of popcorn of jasmynspritz. In jou bed. In die lug. Amper oral kan jy saam met towenaars speel as jy jou verbeelding van haar zip en nate verlos.

Jy kan op die Titanic dans terwyl dit sink – al is jy ’n hennetjie wat selde verder as jou nessie in Centurion of Stellenbosch kloek. Jy kan die een wees vir wie Ariel in The Little Mermaid vra of jy nou kouevinne kry. Maar dis nog niks: Jy kan die draaiboek van voor tot agter opsê sonder dat jy ’n woord hoef te kan lees. Of hoef te weet die meerminstorie is opgedroom deur ’n dooie Deense kinderboekskrywer wat al 149 jaar gelede in Kopenhagen in die lowergroen Assistens Kirkegård ingespit is.

(Volg net die bordjies met die pyltjies: H.C. Andersen, en jy sien sy stigtelike grafsteen.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.