Bendes, kamera, aksie

FLIEKS

Bendes, kamera, aksie

PIETER VAN DER LUGT kyk wat is nuut in die misdaad-genre op TV.

SELFS moord kan vervelig raak. Ná die soveelste reeks met jong dooie vroue en geskeide speurders wat drink of op die spektrum is, is jy dalk gereed vir misdaad met ’n ander stel konvensies.

Bendestories, veral rondom dwelms, slaan weer soos muskietbyte op Netflix uit en daar is ’n hele paar met genoeg byt om jou wakker te hou. Soms kom dit selfs met ’n stukkie sosiale kommentaar, maar niks wat in die pad van skietgevegte en rugstekery staan nie.

Hier is ’n paar opsies vir goeie flieks...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.