Hand-ommie-blaasjie met Gwede Mantashe

WAAR WAS EK NOU WEER?

Hand-ommie-blaasjie met Gwede Mantashe

Almal weet teen dié tyd hy staan by sy beginsels, tensy hy ruimskoots beloon word om hulle prys te gee, skryf TINUS HORN.

JAMMER julle ouens. Ek sal ’n ander keer die aarde moet red. Hierdie week is ek amptelik teen son-en windkrag gekant.

Ding is, ek teken prentjies by ’n myn-indaba, in die steenkoolafdeling.

Almal weet teen dié tyd ek staan by my beginsels, tensy ek ruimskoots beloon word om hulle prys te gee...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.