Die seën - en die vloek - van ’n baie groot kooi

RUBRIEK

Die seën - en die vloek - van ’n baie groot kooi

’n Super King-bed vir ’n appel en ’n ei het MADELEINE BARNARD met die soet en die suur van groot beddens laat kennis maak.

NOU die dag laat loop ek in my gedagtes deur al die plekke waar ek gewoon het in my jeug – daar is amper 30.

In meeste van die koshuiskamers, losieshuiskamers, kamers in gedeelde huise, eenvertrekwoonstelle en slaaphoekies-agter-die-klerekas waar ek my kop saans neergelê het, het ek  op ’n enkelbed geslaap. Gewoonlik een met 'n dennehoutraam en een van daardie bruin-met-geel-en-oranje-blomme sponsgruwels vir 'n matras.

Ek het op enkelbeddens tee gedrink, gelees, met pelle geklets, gevry, baklei, gestudeer en soms selfs geslaap. Vandag nog is my kooi my heelal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.