’n Brood teen die Nuwejaarsblues

KOS

’n Brood teen die Nuwejaarsblues

Brood is die één kossoort wat kalmte kan bring met die bereiding daarvan, skryf EMILIA SMUTS en deel (natuurlik) 'n heerlike resep.

SO vaar ons ’n blinknuwe, duister jaar in. Die beplanning, koop, berei en geniet van die feesdae lê ver agter ons – of minstens, so voel dit my.

Ek voel effe bekaf in Januarie. Ek loop en kou aan die jaar wat verby is, dink na oor die vreugdes, seëninge, hartseer en spyt wat ek onthou en die insigte waartoe ek gekom het. En ek weet ek moet met vaste voorneme vooruit kyk, maar dessit, my beste pogings ten spyt, wil die ander mense maar net nie maak soos ek wil hê hulle moet nie. My middellyf ook nie.

Ek is een wat my troos in kos kry. Moenie sê: “Jammer om van jóú moeilikheid te hoor” nie. Ek bedoel dit nie soos jy dink nie. Ek meen nie nét in die eet van die kos nie, maar in die soek daarna en in die maak daarvan en in die reuke en teksture...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.