’n Argitek en natuur-skolier

ONDERHOUD

’n Argitek en natuur-skolier

Wallace Honiball, Johannesburgse argitek en landskapargitek, vertel vir MICHÈLE MEYER hoe sy twee geliefde studievelde integreer.

ONS ontmoet vroegmôre in Pretoria, voor ’n kliënt se woning in die lowerige voorstad Strubenkop. Die stad het laasnag ’n Hoëveldse vloermoer beleef. Weerligsweepslae, donderdreunings en reën in swiepende vlae. Stoom sweef bo die teerstraat. Ek ruik boombas en veen.

Hokaai, nie so haastig nie

“Tuinprojekte is nie soos bouprojekte met ’n teikendatum nie. ’n Tuin neem ten minste vyf jaar om in homself in te groei. Jy plant nou ’n ekologie en moet antisipeer hoe dit gaan lyk oor ’n jaar, vyf, tien, 20. Híérdie strukturele veranderings en tuinuitleg het ek in Augustus 2020 gedoen. Die strukturele werk is lankal voltooi en in gebruik, maar die destydse landskap-visie realiseer nou eers.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.