Só rol Ruda op 70

ONDERHOUD

Só rol Ruda op 70

’n Nipper voor haar 70ste verjaarsdag deel die gerekende joernalis en aktualiteitsaanbieder Ruda Landman haar lewensfilosofie met MICHÈLE MEYER.

RUDA LANDMAN, 19 jaar lank die ikoniese, vroulike Carte Blanche-gesig, kaats voor my. Soos desjare op Sondagaande. Fier, beheers, diep meelewend. Haar geliefde boekversameling is gedeeltelik sigbaar. Robertson Davies, Joseph Campbell, Deon Meyer.

Hier waar ek nou is

Landman vier in November haar 70ste. Sewe dekades strook beswaarlik met haar elegante, regop postuur en laserbrein. Ek sou haar glo as sy my na haar 60ste sou nooi...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.