Fees van die Selfgenooides by Ruda en JP

MET GAS, JA

Fees van die Selfgenooides by Ruda en JP

Daar’s min naweekdinge gawer as ’n Saterdagbraai. Aan huis met Ruda en JP Landman word dit ’n kuier wat bybly, vertel MICHÈLE MEYER. Ruda deel twee slaairesepte.

DIE voorstel vanuit die redaksie se geledere: Gaan braai by iemand bekend en geliefd in Jozi en skryf daaroor. Dis nou ’n ding om jouself so te nooi na mense van aansien.

Ek tik ’n bedelboodskappie aan Ruda en JP Landman. Binne minute pieng Ruda se boodskap terug. “O maar dit klink heerlik! Wat van 17 April, oor die middag?” Geen sweem van verhewenheid of opstêrsgeid nie. Nie by JP, die vooraanstaande ekonoom, gesaghebbende ontleder van politiek, ekonomie en sosiale kapitaal, en skrywer van The Long View nie, óf Ruda, die bekroonde joernalis, aktualiteitsprogram-aanbieder, skrywer en spreker nie. Ons gaan braai.

Stoepsit..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.