‘Bekoorlike tuiniers’ wat ons siele laat blom

VAN HART EN VERSTAND

‘Bekoorlike tuiniers’ wat ons siele laat blom

Nie almal verstaan dat - soos Blaise Pascal verduidelik het - die hart sy redes het nie, al het dit nie altyd met rede te doen nie, skryf DAN BADENHORST.

VERLEDE jaar se Maandag met Max het afgesluit met “En nou bly geloof, hoop en liefde (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2023-12-18-en-nou-bly-geloof-hoop-en-liefde/)”, waarin Max bevestig dat hy in Suid-Afrika hóórt, nieteenstaande die oorgenoeg redes om die pad te vat. Daar was 60 reaksies op hierdie artikel, grootliks as gevolg van Magnus Heystek se kommentaar daarop, wat verkies om net met die oë na die situasie in ons land kyk, en nie ook met die hart soos Max nie.

Magnus se uitkyk maak nie voorsiening vir wat Blaise Pascal beskryf as “le coeur a ses raisons que la raison ignore” (die hart het sy redes, wat die rede negeer). Hy beweer dat Max “die paddas sus met lofsang.”

Heystek is in die kommentaarkolom onder meer gekritiseer vir sy persepsie van “die versameling van bates as aller-belangrikste bewys van 'n sinvolle lewe”. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.