Mallemeuleman wat aanhou beweeg

ONDERHOUD

Mallemeuleman wat aanhou beweeg

Wie is die mallemeuleman wat nou weer met ’n prys bekroon is en aanhou rondomtalie? Hy word volgende jaar 85 en skryf nog haas elke dag ’n versie wanneer hy gym toe gaan. HERMAN LATEGAN gesels met Philip de Vos.

PHILIP DE VOS skryf nie soos Karel Schoeman of Breyten Breytenbach nie, maar het al amper elke plaaslike literêre prys ontvang. Die jongste is die Kinderliteratuurprys (Afrikaans) van SALA vir 2023 vir sy boek Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes. Hy is ook onlangs met die FAK se Jaap Steyn-prys vir die bevordering van letterkunde vereer.

Voorts is hy 'n oudoperasanger, radio-aanbieder en fotograaf. Hy is die seekatman met tentakels wat aan alles proe. Tog neem hy homself glad nie ernstig op nie. 

In situ in Groenpunt..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.