Die vraag oor hoe emigrasie ‘lyk’ en of dit moontlik is om dit in 'n enkele beeld, foto of kunswerk vas te vang, beklemtoon die unieke aard van hierdie fenomeen, skryf SULETTE FERREIRA.
DIE komplekse ervaring van emigrasie is nie altyd maklik om in woorde te omskryf nie, soos ek gereeld in my beroep as emigrasieterapeut ondervind. Anders as 'n mediese spesialis wat anatomiese plastiekmodelle van knieë en skouers kan gebruik om 'n probleem te verduidelik, is die beskrywing van 'n vae emosie soos onafgehandelde verlies ’n uitdaging.
In die lang stiltes wat inherent is aan gesprekke met emigrante, wens ek soms dat daar 'n visuele voorstelling beskikbaar is wat die essensie van emigrasie kan weerspieël – iets wat die dieperliggende emosies van die emigrant kan help verken.
Die vraag oor hoe emigrasie “lyk” en of dit moontlik is om dit in 'n enkele beeld, foto of kunswerk vas te vang, beklemtoon die unieke aard van hierdie fenomeen. Dit is 'n interessante uitdaging om die essensie van emigrasie deur middel van 'n model of visuele voorstelling vas te vang...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
’N LEWE IN TRANSITO
Die kuns van emigrasie
Die vraag oor hoe emigrasie ‘lyk’ en of dit moontlik is om dit in 'n enkele beeld, foto of kunswerk vas te vang, beklemtoon die unieke aard van hierdie fenomeen, skryf SULETTE FERREIRA.
Deel
DIE komplekse ervaring van emigrasie is nie altyd maklik om in woorde te omskryf nie, soos ek gereeld in my beroep as emigrasieterapeut ondervind. Anders as 'n mediese spesialis wat anatomiese plastiekmodelle van knieë en skouers kan gebruik om 'n probleem te verduidelik, is die beskrywing van 'n vae emosie soos onafgehandelde verlies ’n uitdaging.
In die lang stiltes wat inherent is aan gesprekke met emigrante, wens ek soms dat daar 'n visuele voorstelling beskikbaar is wat die essensie van emigrasie kan weerspieël – iets wat die dieperliggende emosies van die emigrant kan help verken.
Die vraag oor hoe emigrasie “lyk” en of dit moontlik is om dit in 'n enkele beeld, foto of kunswerk vas te vang, beklemtoon die unieke aard van hierdie fenomeen. Dit is 'n interessante uitdaging om die essensie van emigrasie deur middel van 'n model of visuele voorstelling vas te vang...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Chang word ’n doula vir verandering
Om ander se lewens af te luister
Dickason: Wat die aannames als verklap
’n Ode aan vriendinne
Waarom die superrykes na Hermanus stroom
Deel
-
Deel