’n EERWAARDE, ’n imam en ’n rabbi stap by ’n kroeg in. Ek is die kroegman, en ek sê hulle moet skoert en hulle snert op ’n ander plek gaan verkwansel, of ek bel die polisie.
Ek het nie regtig “skoert” en “snert” gesê nie. Maar Vrye Weekblad is ’n gesinspublikasie, met ’n streng etiese kode waarby ek hou.
Flippit, ek is moeg vir daai drie. In die eerste plek bring hulle nie ’n dooie duit vir die kroeg in nie. Hulle drink waarskynlik skelm by die huis, soos die pastoor wat skuins oorkant ons in St. Iveslaan in Mayfair-Wes gebly het. En hoe help dit my?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE WAARHEID
Bose troika se kroegmoles
’n Eerwaarde, ’n imam en ’n rabbi stap by ’n kroeg in. Dis nie 'n grap nie, skryf TINUS HORN, dis 'n verhaal van oneindige boosheid.
Deel
’n EERWAARDE, ’n imam en ’n rabbi stap by ’n kroeg in. Ek is die kroegman, en ek sê hulle moet skoert en hulle snert op ’n ander plek gaan verkwansel, of ek bel die polisie.
Ek het nie regtig “skoert” en “snert” gesê nie. Maar Vrye Weekblad is ’n gesinspublikasie, met ’n streng etiese kode waarby ek hou.
Flippit, ek is moeg vir daai drie. In die eerste plek bring hulle nie ’n dooie duit vir die kroeg in nie. Hulle drink waarskynlik skelm by die huis, soos die pastoor wat skuins oorkant ons in St. Iveslaan in Mayfair-Wes gebly het. En hoe help dit my?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wyk, vleislus!
Ontmoet Cyril se aartsfrenemy
Besweer jou engtevrees met ’n tatoe
’n Onskryfbare Kersverhaal
Vader Krismis het kompetisie
Deel
-
Deel
Tinus Horn
SkrywerTinus skryf novels en maak prentjies. Hy was 'n ruk lank sportredakteur by die oorspronklike Vrye Weekblad.