Ek identifiseer as ’n papegaai

INKIE PIENKIE PONKIE

Ek identifiseer as ’n papegaai

Sy vernaamste deug tot vandag toe is dat hy ware kenners kan identifiseer en hulle menings sy eie kan maak, skryf TINUS HORN.

DAAR slaan elke Vrydag koue sweet op my voorkop uit wanneer ek die jongste uitgawe van Vrye Weekblad op my foon oopmaak.

Ek weet my kollegas gaan my weer streng vermaan met hierdie “Dink vir jouself”-storie van hulle. En dít op die voorblad, in groot, vet letters. Hulle kon net so wel gesê het: “Jy behoort jou te skaam!”

Moenie my verkeerd verstaan nie. Ek het baie waardering vir mense wat vir hulleself dink. Dis dié dat ek graag Vrydae wil terugsit en lees wat Piet en Louis te sê het, sodat ek vanaand by Tipples kan instap, langs die toonbank neerplop, ’n lang bier en ’n bordjie tjips bestel en maak of ek weet wat aangaan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.