Hoekom Gaza die eeu se eerste holocaust beleef

SELFVERDEDIGING?

Hoekom Gaza die eeu se eerste holocaust beleef

Israel gebruik tans Nazi-logika, en Duitsland het een van Tel Aviv se grootste verskaffers van wapens en morele ondersteuning geword, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

DIE oorlog teen die Palestyne in Gaza het baie hartseer, depressie, woede en verbystering veroorsaak. Elke dag bring nuwe gruwels en vars perspektiewe, asook talle stories om na te luister en oor te skryf.

Een hiervan is die aanspraak dat die Israeli’s die Palestyne op dieselfde manier behandel as wat die Nazi’s Jode, gays, kommuniste, Roma (sigeuners) en ander mense behandel het wat as “onsuiwer” beskou is. Nog een is dat die Israeli’s die slagoffers in die oorlog is, dat hulle hulleself bloot verdedig en nie die geveg begin het nie. ’n Derde een is veral kommerwekkend. Dit is die aanvullende rol wat Duitsland speel en die betekenis daarvan dat hy weer as 't ware die wapens opneem, soos in die eerste sowat 50 jaar van die vorige eeu die geval was.

Hierdie is van die kragte, idees en neigings wat die eerste volksmoord van die 21ste eeu vorm...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.