Netanyahu: ‘Ons sál ’n verpletterende oorwinning behaal’

KOM WAT WIL

Netanyahu: ‘Ons sál ’n verpletterende oorwinning behaal’

Daar is geen groter absurditeit as wat verlede week by die Internasionale Geregshof plaasgevind het nie, sê die eerste minister van Israel, BENJAMIN NETANYAHU. Hy het vandeesweek op die internasionale Holocaust-gedenkdag gepraat.

“'n VERPLETTERENDE oorwinning is belangriker as enigiets anders. Gaan met volle krag voort sodat ons oorwinning selfs méér verpletterend sal wees."

Dít was die laaste woorde wat die heldhaftige vegter Elkanah Wiesel geskryf het. Elkanah, ’n reservis, was die pa van vier kinders. Hy het hierdie week as 'n held tydens die gevegte in Gaza gesterf, terwyl hy ons land verdedig het.

In hierdie moeilike week waarin ons dapper vegters verloor het, herhaal ek voor julle, burgers van Israel, dat ons daartoe verbind is om hulle missie ten volle te implementeer en alle doelwitte van die oorlog te bereik: om Hamas uit te skakel, al ons gyselaars te laat terugkeer en te verseker dat Gaza nooit weer ’n bedreiging vir Israel sal wees nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.