Portret | Die Palestynse ‘Nelson Mandela’

WIE IS MARWAN BARGHOUTI?

Portret | Die Palestynse ‘Nelson Mandela’

In ons reeks pensketse van invloedryke en interessante mense fokus MAX DU PREEZ dié week op die Palestynse gevangene in ’n Israelse tronk, Marwan Barghouti.

DIE vraag word al jare lank oor die skynbaar onoplosbare konflik tussen Israel en die Palestyne gevra: is daar nie 'n Palestynse Nelson Mandela en 'n Israelse FW de Klerk wat na vore kan tree en 'n volhoubare vrede kan beding nie?

Dit lyk voor die hand liggend dat dié soort visioenêre, populêre leierskap aan die Palestynse kant nié van Mahmoud Abbas se Fatah-party, wat die Palestynse owerheid in die Wesoewer beheer, of Hamas in Gaza gaan kom nie.

Maar daar is 'n man in 'n Israelse tronk met dié potensiaal: Marwan Hasib Ibrahim Barghouti (65). Hy word al sedert 2002 aangehou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.