Nuwe begrip vir die psige van die Boeties wat Border toe was

NIEMAND WEN NIE

Nuwe begrip vir die psige van die Boeties wat Border toe was

MAX DU PREEZ haat oorlog. Hy haat grensoorlogstories. Maar 'n nuwe boek oor die SA Weermag se oorlog in Namibië en Angola het hom gehelp om meer deernis vir oudsoldate en die bloedbande van kameraadskap te hê.

ALLE oorloë is absurd. Chaoties, sinneloos. Niemand wen eintlik regtig ooit 'n oorlog nie.

En tog maak ons spesie al van ons vroegste tye oorlog; en sal ons aangaan om oorlog te maak tot aan die einde van dae.

Ons sal die helde besing, en vir geslagte lank wraaksug koester as ons verloor...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.