Hoekom is onnies steeds so behep met haarstyle?

SNY DIT AF!

Hoekom is onnies steeds so behep met haarstyle?

Dis die jaar 2024. Die hele wêreld is ’n viering van selfuitdrukking. Maar in meeste Afrikaanse skole is dit nog short back and sides, of basta! ALI VAN WYK wil weet hoekom?

SES jaar gelede beland ons gesin om 10:00 op ’n Maandagoggend in ’n bisarre pekel. My vrou, Magriet, laat weet die skool het gebel. Ons moet ons seun, Christiaan, se hare sny voor hy verder kan klas loop.

Dis ontwrigtend. As jy jou eie onderneming bestuur moet jy op meeste Maandae-oggende die sweep klap om die osse aan die loop te kry. Om boonop deur ’n onderwyser opgekommandeer te word om ’n kind se hare te laat sny, laat mens wonder of Leon Schuster nie agter ’n lessenaar gaan uitspring nie.

“Is die kind se hare nie laasweek kort gesny nie?”, vra ek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.