Kom ons hou op suutjies trap rondom SA se immigrasiekwessie

KONSEPWITSKRIF

Kom ons hou op suutjies trap rondom SA se immigrasiekwessie

ANNELIESE BURGESS het ’n nuwe konsepwitskrif gefynkam en sê dit lyk meer soos ’n ANC-verkiesingsnarratief as ’n ernstige poging om ’n enorme mislukking van die regering reg te stel.

KOM ons begin met die feite.

Of eerder die gebrek aan feite omdat daar geen betroubare statistieke oor die koers of aantal immigrante in Suid-Afrika is nie.

Diego Iturralde, hoofdirekteur van demografie en bevolkingstatistieke by Statistieke Suid-Afrika, het in 2022 gesê (https://africacheck.org/fact-checks/spotchecks/are-there-15-million-undocumented-immigrants-living-south-africa-no-another) daar woon 3,96 miljoen mense in die land wat in die buiteland gebore is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.