Pres. Cyril Matamela Ramaphosa se dramatiese staatsrede

NIKS NUUT ONDER DIE SON

Pres. Cyril Matamela Ramaphosa se dramatiese staatsrede

MAX DU PREEZ doen verslag oor die opening van die parlement en die president se staatsrede.

PRES. Cyril Ramaphosa het gisteraand die parlementsitting vir 2024 geopen.

Die seremonie het in die Kaapstadse stadsaal plaasgevind, want die parlementsgebou het op 2 Januarie 2022 afgebrand en die heropbou het nog nie begin nie.

Die weermag het 'n erewag gevorm en parlementslede het in hulle uitsoek-gewade voor die kameras geparadeer. Vliegtuie van die lugmag het 'n verbyvlug gedoen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.