2024 en dis steeds die elektrisiteit, dommie

WAAR SAL ONS KRAG VANDAAN KOM?

2024 en dis steeds die elektrisiteit, dommie

Die jongste weergawe van die regering se langtermyn- geïntegreerde hulpbronplan kort visie en dringendheid. Dié ‘plan' maak vir nog vier jaar van beurtkrag voorsiening, skryf JP LANDMAN.

IN die vakansietydperk was daar verskeie belangrike verwikkelinge rakende die groot kwessie waarmee die land te kampe het, naamlik elektrisiteit.

Verreweg die belangrikste was die vrystelling van die langtermyn-elektrisiteitsplan, die geïntegreerde hulpbronplan 2023 (IRP 2023). Dit is nog 'n konsep. Ná openbare kommentaar sal dit in die Staatskoerant gepubliseer word om die IRP 2019 te vervang. Selfs as 'n konsep is dit 'n uiters onbevredigende dokument wat die land op 'n deurslaggewende ontwikkelingsgebied in die steek laat. Dit word hieronder bespreek.

Die regering het ook drie bodvensters aangekondig vir 5 000 MW se hernubare energie, 2 000 MW se gas (met nog een vir 1 000 MW in Nelson Mandelabaai wat later vanjaar kom), asook 615 MW se batteryberging...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.