Hoe ’n geliefde voorstad ’n plek van twis en venyn geword het

SEEPUNT SE DOOIEPUNT

Hoe ’n geliefde voorstad ’n plek van twis en venyn geword het

Die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika is wel verby, maar dit het 'n traumatiese waterskeiding tussen twee groepe in een van die bekendste voorstede van ons land veroorsaak. HERMAN LATEGAN skryf oor hoe Seepunt by tye in 'n morele woestynlandskap ontaard het.

OP Maandag 23 Maart 2020 is 'n nasionale inperking aangekondig, wat op Vrydag 27 Maart begin het. Daardie Vrydag het ek op ons stoep in Groenpunt gesit en 'n lustelose stilte het oor alles gehang.

Soos wat die dae ontvou het, het ek al hoe meer behoeftige mense in ons straat sien loop. Een vrou het elke dag huilend die pad opgekom.

Haar geween was diep vanuit die duister. Ons het toebroodjies gemaak, geld gegee, die haweloses het meer geword...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.