Ek verlang na Distrik Ses en Graaff se Poel soos dit eens was

DIE HUIS VAN DIE DUIWE

Ek verlang na Distrik Ses en Graaff se Poel soos dit eens was

Wanneer ons betekenisvolle hartsplekke afbreek, skryf HERMAN LATEGAN, sloop ons ’n deel van wie ons is. Die Spaanse woord ‘destierra’ beskryf die sielkundige trauma van ontworteling, ontheemde mense en onteiening van geliefde huise of plekke.

’n Dag van toeval

Ek stap op Seepunt se promenade. My selfoon lui. Het ek gehoor Noor Ebrahim is oorlede? Hy was 79.

Noor was ’n medestigter van die Distrik Ses-museum in Kaapstad. Hy was 'n sagsinnige en waardige man, veral 'n onderhoudende storieverteller oor daardie kneusplek aan die hange van Tafelberg. Ek het hom jare terug by dié museum ontmoet waar ek 'n kopie van sy boek Noor's Story: My Life in District Six gekoop het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.