Vry na China, ja, maar nie as politieke rolmodel nie

IDIOLOGIE OF PRAGMATISME?

Vry na China, ja, maar nie as politieke rolmodel nie

Die ANC prys China as ’n rolmodel aan. Die Kommunisteparty van China is die ANC se heel beste vriend. Maar hoekom is China dan so welvarend en suksesvol en Suid-Afrika onder die ANC so stotterend? Dalk leer die ANC net al die verkeerde lesse, meen MAX DU PREEZ.

CHINA het van 'n arm, agterlike land minder as 'n halfeeu gelede gevorder na 'n supermoondheid wat met sy ekonomie, militêre mag en tegnologie in Amerika se nek blaas.

Die ontleder en konsultant JP Landman was pas in China. Sy waarnemings waaroor hy in dié uitgawe skryf, is baie insiggewend.

Landman is veral beïndruk met moderne China se sosiale organisasie, infrastruktuur, pragmatisme, koestering van entrepreneurs en die meritokratiese staatsdiens...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.