Hoe China dinge máák werk

PRAGMATISME EN MERITOKRASIE

Hoe China dinge máák werk

JP LANDMAN was op ’n onlangse studietoer gefassineer deur alles van sosiale organisasie tot die groeimodel in dié land.

DANKSY die oulike mense by die Inclusive Society Institute het ek onlangs 'n kort studietoer van China onderneem. Almal het hul eie uitgawes betaal, maar die instituut het die (baie doeltreffende) program en interessante afsprake gereël.

Natuurlik is China 'n massiewe land en 'n enkele studietoer kan mens maar net 'n baie beperkte blik gee. Nietemin wil ek 'n paar waarnemings deel.

Georganiseerde samelewing..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.