Op wiele in die betonoerwoud: die daaglikse stryd van...
HOU AAN BEWEEG EN GERAAS MAAK
Op wiele in die betonoerwoud: die daaglikse stryd van rolstoelgebruikers
Mense wat onbelemmerd deur plaaslike stede loop, het dit uiteraard veel makliker as diegene in rolstoele. As hy deur stede wandel dink hy tot sy skaamte nie eens daaraan nie, skryf HERMAN LATEGAN. Hy vra twee mense in rolstoele watter uitdagings hulle met voetgangerswerms, vervoer en die navigering van sypaadjies in Kaapstad teëkom.
Op 'n dag word hy wakker en die pyn in sy kleintoontjie is ondraaglik. Hy leef vir 'n rukkie daarmee, maar besluit uiteindelik om die dokter te gaan sien. Alfred is 'n diabeet.
Die dokter beveel aan hy moet hospitaal toe gaan, die toon is erg ontsteek. By die staatshospitaal (Alfred het besluit om nie die naam te noem nie) word hy meegedeel die toon sal geamputeer moet word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel
Alfred Rietmann, teaterman

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Twee en ’n half dae by Home Affairs
As die staat se mediese dienste die slag werk
Tussen Dis-Chem se Harold en MTN se Grieks
Sean Davison se stryd vir genadedood
‘Gewone’ vroue hou SA bymekaar
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.