PORTRET | Ontmoet die vrou met ’n buitekans om president van...

WIE IS NIKKI HALEY?

PORTRET | Ontmoet die vrou met ’n buitekans om president van die VSA te word: Nimrata Randhawa

In die eerste van 'n gereelde reeks kort pensketse van openbare en interessante persoonlikhede skryf MAX DU PREEZ oor Nikki Haley, wat Donald Trump as die Republikeinse Party se presidentskandidaat uitdaag.

AS Donald Trump binnekort ernstige teëspoed in een van die vele hofsake teen hom ervaar of hy maak 'n baie groot flater voor die verkiesing in November, kan Nikki Haley haar party se presidentskandidaat word. Sy is op die oomblik gewilder as die enigste ander kandidaat, Ron DeSantis, en vind groter aanklank by onafhanklike kiesers as hy en Trump.

Sy het pas in die voorverkiesing in Iowa 19% van die stemme getrek, met Trump op 51% en DeSantis op 21%. Maar meningsopnames plaas haar nasionale gewildheid op 20%, bo dié van DeSantis.

Haley, wat volgende week 52 jaar oud word, is 'n gewese ambassadeur by die Verenigde Nasies en goewerneur van South Carolina...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.