Donderwolke pak saam oor Taiwan

EEN CHINA

Donderwolke pak saam oor Taiwan

China maak lank reeds aanspraak op Taiwan as sy eie. Ofskoon die VSA die Chinese standpunt erken dat daar net een China is, lyk dit asof die Biden-administrasie tans sy pogings verskerp om die een-China-beginsel te ondermyn, skryf GERT GROBLER.

  • 12 Januarie 2024
  • Vrye Denker
  • 10 min om te lees
  • artikel 10 van 30
  • Gert Grobler

DIE Taiwan-vraagstuk is vir seker een van China se moeilikste politieke tameletjies, want dit vorm die kern van betrekkinge tussen China en die VSA en geld trouens as't ware as “'n eerste rooi lyn" wat die VSA nie durf “oorsteek" nie.  

China maak al lankal aanspraak op Taiwan as sy eie, maar ná dekades van 'n redelike Amerikaanse beleid jeens hierdie netelige kwessie, het daar oor die afgelope tyd onder meer vanweë verreikende globale geopolitieke skuiwe 'n kentering ingetree wat oor die potensiaal beskik om in 'n militêre konflik te ontaard.

Sou China die eiland binneval, sal dit enorme ekonomiese en geopolitieke gevolge vir die VSA en die wêreld inhou. Wêreldwye ekonomiese verliese sal waarskynlik triljoene dollars beloop en veral as die VSA by die konflik betrokke sou raak, kan 'n inval ook die eerste grootmag-oorlog in 'n eeu ontketen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.