Die ware omvang van infrastruktuur-verval onder die ANC

DIENSLEWERING

Die ware omvang van infrastruktuur-verval onder die ANC

In Cyril Ramaphosa se wêreld het die ANC oor die afgelope dertig jaar van Suid-Afrika 'n reuse-sukses gemaak, skryf LEON SCHREIBER.

  • 19 Januarie 2024
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 6 van 29
  • Leon Schreiber

VERLEDE Saterdag het die leier van die ANC, Cyril Ramaphosa, in Mbombela probeer om perdemis vir vye te verkoop.

In 'n konteks waar alle geloofwaardige meningspeilings nou saamstem dat die ANC se steun tot onder 50% kan tuimel in die komende verkiesing, het Ramaphosa probeer om 'n saak uit te maak dat alles wat Suid-Afrikaners elke dag aan hul lywe voel – van beurtkrag en leë krane tot werkloosheid en 'n groeiende krisis van hongersnood – eintlik nie gebeur nie.

In Ramaphosa se wêreld het die ANC oor die afgelope dertig jaar van Suid-Afrika 'n reuse-sukses gemaak. In hierdie wêreld van Orwelliaanse “doublethink” verwag die ANC dat Suid-Afrikaners wat elke dag gebuk gaan onder hul mislukkings, terselfdertyd moet glo dat dit eintlik 'n teken van sukses is wanneer die ligte afgaan, die krane opdroog en die slaggate groei. En, natuurlik, dat die vooruitsig van 'n nuwe regering onder die Veelpartyhandves, geanker deur die DA, al hierdie “suksesse” ongedaan sal maak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.