Die 2024-strategie: belieg, bedrieg en belowe

STYGENDE PANIEKVLAKKE

Die 2024-strategie: belieg, bedrieg en belowe

Suid-Afrika kry tans 'n voorsmakie van hoe die ANC vroeg volgende jaar gaan veg om aan bewind te bly: roekelose beloftes, misbruik van die staat en goedkoop populisme. Ons kan 'n ongekende propaganda- en disinformasieveldtog in die aanloop tot die verkiesing verwag, skryf MAX DU PREEZ. En dan is daar die plan vir nasionale gesondheidversekering ...

MET elke meningsopname wat voorspel dat die ANC volgende jaar minder as die helfte van die stemme kan kry, styg die ANC se paniekvlakke.

Maar pleks van 'n positiewe veldtog om die struikelende staat reg te ruk en planne om die infrastruktuurprobleme op te los, verlaat die ANC-leierskap hulle eerder op wilde beloftes en goedkoop populisme.

('n Luthulihuis-meeloper vertel gister vir my die ANC is nou skielik ook baie senuagtig omdat meningsopnames aandui dat die EFF se steun groei en selfs rondom 17% kan staan – almal stemme wat reg uit die ANC-kamp kom.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.