Nou vir beurtwater: 15 maniere waarop ons in die dinges is

HOE VERKLAAR JY DIT?

Nou vir beurtwater: 15 maniere waarop ons in die dinges is

ANNELIESE BURGESS kyk na hoekom stede en dorpe onder watertekorte en rioolrampe gebuk gaan, en waarom kenners sê water is ‘die volgende Eskom, net erger'.

Stede trek swaar

# 1 Gauteng

Dit is die episentrum van Suid-Afrika se waterkrisis. Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni en die omliggende ekonomiese hartland het wisselvallige toevoer in sommige gebiede en droë krane vir weke in ander. Rand Water het nou ’n “watervoorraadvermindering” van 30% voorgestel “om ’n volledige ineenstorting van die stelsel te vermy”. Die beperking sal in werking bly totdat “die stelsel herstel”. Gegewe die toestand van waterinfrastruktuur kan dit heel moontlik nooit wees nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.