Te hel met die politici

MZANSI IS NOGAL OKEI

Te hel met die politici

Die vervreemding tussen die politieke klasse en gewone Suid-Afrikaners het nou ’n oënskynlik onoorbrugbare kloof geword. Dit is ’n uiters gesonde ontwikkeling, skryf MAX DU PREEZ.

Kyk na die orators in ons republieke; terwyl hulle arm is, kan die mense en die staat hulle net aanprys, maar as hulle eers dikgevreet is aan die openbare fondse, ontwikkel hulle 'n renons in geregtigheid, bewimpel hulle intriges teen die mense en val die demokrasie aan.

– Die Griekse dramaturg Aristophanes (446 v.C. – 386 v.C.)

Die beeld van Nelson Mandela wat in 1995 langs Francois Pienaar op die podium staan en die Wêreldbeker-rugbytrofee omhoog hou, is een van ons mees ikoniese – veral omdat Mandela by was...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.