YAY, BOKKE!
Irritasies, Verrassings en Snuffelurk van die Toernooi in 2023 se WB-rugby
As jy een keer met ’n enkele punt wen, kan dit seker as geluk afgemaak word. Drie maal in ’n ry? Aikôna – dan beteken dit jy het iets wat die ander spanne nie het nie, sê LOUIS DE VILLIERS.
YAY, BOKKE!
Irritasies, Verrassings en Snuffelurk van die Toernooi in 2023 se WB-rugby
As jy een keer met ’n enkele punt wen, kan dit seker as geluk afgemaak word. Drie maal in ’n ry? Aikôna – dan beteken dit jy het iets wat die ander spanne nie het nie, sê LOUIS DE VILLIERS.
Deel
EK het nog nooit my sinisme heeltemal kon afskakel dat Wêreldrugby dit sou verkies as Suid-Afrika eensklaps horing sou raak in die sport nie.
Kyk ’n bietjie die VIP’s by Saterdag se Wêreldbeker-eindstryd – daar was bloedweinig van hulle wat wou hê ons moes wen. Die ou fuddyduddy in beheer van Wêreldrugby, Bill Beaumont, wou dit duidelik allermins hê; sy wange het skoon laer gehang as gewoonlik.
Kyk hoe lief is almal vir Jason Momoa toe hy uit sy nate bars toe die All Blacks ’n drie druk en ek het g’n saak daarmee nie. Hy’s ’n redelik charismatiese akteur en hulle ’n puik rugbyspan:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die beste Wêreldbeker-eindstryd ooit?
Die evangelie volgens Rassie Erasmus
V&A: Ons praat rugby met John Dobson
Hoog en suiwer tussen die pale deur
15 vrae vir Marc Lottering
Deel
Deel
Volgende artikelLouis de Villiers
JoernalisLouis de Villiers was 'n joernalis, maar oopplankantore en internet 2.0 het die man effens gebuckle.