V&A: Ons praat rugby met John Dobson

DIS SPEELTYD

V&A: Ons praat rugby met John Dobson

Die Stormers se hoofafrigter het ’n tydjie van ’n voorseisoense kamp saam met sy span afgeknyp om met VRYE WEEKBLAD te praat oor alles te make met Wêreldbeker-rugby ... en sy volgende roman.

  • 13 Oktober 2023
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 3 van 29

1. Wanneer het jou oorlede pa, Paul, jou die eerste keer geneem om te gaan rugby kyk?

Ek was vier jaar oud toe ek in 1974 die eerste keer op Nuweland was en gesien het hoe die beroemde, onoorwinlike Britse Leeus die Westelike Provinsie op tragiese wyse klop.

2. Wie gaan die Wêreldbeker wen?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.