Een heel wang en twee slim voete kan Bokke se aand versuur

JY KAN MY KOLLIEHOND STREEP

Een heel wang en twee slim voete kan Bokke se aand versuur

Ierland se rugbyspan mag dalk een verrekte Sexton-spier weg van rampspoed wees, maar Nieu-Seeland se slotte is effens te oud en hulle stutte effens te jonk, meen LOUIS DE VILLIERS. Hoe ook al, hy gaan nie vir laasgenoemde cheer bloot omdat hulle ook van die Suidelike Halfrond kom nie. En die rede dat hy huiwerig is om iets oor die kwarteindstryd tussen die Bokke en Les Bleus te sê, is, wel, omdat die vooruitsig hom effens ontsenu.

EK sukkel kwaai om met enigiets te identifiseer wat nie familie, vriende, Ierse whiskey of, deesdae weer, die Springbokke is nie.

Hoe sterker jy identifiseer met vaderlande, sportspanne, hoërskole, modes, kunsbewegings of dieetkeuses, hoe minder ruimte bly logieserwys in jou skedel oor vir persoonlikheid. Hoe meer van hierdie bog in jou brein vasgemessel word, hoe minder gapings vir jou gedagtegang.

Seker maar waarom soveel mense hul toevlug soek in soveel identifikasie as moontlik. Dommer is immers só dikwels makliker...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.