Die onwaarskynlike Springbok-kaptein: Siya Kolisi

PROFIEL

Die onwaarskynlike Springbok-kaptein: Siya Kolisi

Siya Kolisi sal later vanjaar sy span vir die tweede keer in ’n wêreldbekertoernooi van voor af lei en moontlik die eerste swart internasionale kaptein word wat sy span na twee wêreldtitels aanspoor, skryf SIMON RIEKERT.

DIE 2023-Rugby-wêreldbekertoernooi is skaars ses maande weg en Suid-Afrika, as die verdedigende kampioen, speel in sy eerste wedstryd teen Skotland op 10 September op die Stade Vélodrome in Marseille.

Wanneer duisende toeskouers op die Stade Vélodrome die Springbokke met die opdraf al staande sal toejuig, sal duisende ander vasgenael sit voor TV-skerms in huise, kroeë en sjebiens oor die land heen.

Ook so in die township Zwide, waar die Springbok-kaptein vandaan kom...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.