Met passie en ekstase trek ons almal saam die Bok-wa deur die ...

MBOMBELA-TOETS

Met passie en ekstase trek ons almal saam die Bok-wa deur die Kiwi-drif

Sy ervaring van die Mbombela-stryd tussen die Springbokke die All Blacks sal vir ’n leeftyd deel van hom wees, skryf PIET CROUCAMP. Nie net het die Bokke vir die geleentheid opgedaag nie, maar die Suid-Afrikaanse rugbypubliek was ‘wat ons is wanneer ons is wat ons hoop om te wees’.

DIT is nie dikwels dat ek koers kies rigting Mbombela nie, maar ’n kombinasie van familieverpligtinge en politieke nuuskierigheid oor wat in die rugbytoets tussen die All Blacks en Springbokke gaan gebeur, het my aan die strottehoof beetgekry.

Boonop wou ek gaan kyk hoe lyk ’n provinsie wat die Curriebeker kon wen met ’n span wat in die Sport Pienaarreeks sou gesukkel het.

Mbombela is ’n siSwati-naam wat beteken “baie mense in ’n baie klein spasie”. Vir ’n plek so aan die gatkant van die aarde het Mbombela geboorte  aan ’n hele garnisoen invloedrykes en beroemdes gegee...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.