Rachel Kolisi: spiere van staal en ’n sagte hart

TWEEDE LEES

Rachel Kolisi: spiere van staal en ’n sagte hart

Dit kos sweet om met mevrou Kolisi ’n onderhoud te voer. ANNELIZE VISSER probeer byhou tydens ’n oefensessie met Springbokkaptein Siya se superfikse, vasberade vrou. Dié artikel uit ons argief is aanvanklik op 24 Januarie 2020 gepubliseer.

DIS kort ná agt op die oggend ná haar dertigste verjaardag en Rachel Kolisi se gemmerblonde poniestert wip op en af. Ons is handeviervoet op die vloer besig met opwarming vir ’n CrossFit-sessie saam met haar fiksheidsafrigter, vriendin en vennoot, Tammy Rawstron.

“Plank,” sê Tam en ons plank.

“Bergklim,” beveel sy. Bene pomp en arms pyn...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X