Rassie van der Dussen | Proteas se laatblom met net ’n Plan A

MAN MET 'N PLAN

Rassie van der Dussen | Proteas se laatblom met net ’n Plan A

In Noord-Brabant in Nederland is daar ’n klein dorpie genaamd Dussen. Feitlik 80% van die minder as 2,000 inwoners heet Van der Dussen. ANNELIZE VISSER hoop hulle weet dat hulle baie redes het om trots te wees op ’n afstammeling genaamd Rassie.

OP 15 Julie verlede jaar het die volgende gesprek op Twitter plaasgevind tussen die veteraanjoernalis Dougie Oakes en Vrye Weekblad se mede-redakteur Max du Preez:

Dougie: “I’m waiting patiently to hear white Proteas – past or present – state that they support #BlackLivesMatter.”

Max: “I am too. AB, Faf, Quinton, Rassie vd Dussen, Mark Boucher et al: where do you stand?”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X