Is aanlyn onbeskoftheid aansteeklik?

WOORDE WEK, TROLLE TREK

Is aanlyn onbeskoftheid aansteeklik?

Wie is die mense wat so fluks op politieke plasings op die sosiale media kommentaar lewer? Is hulle onbeskofter as die deursnee-bevolking, en is aanlyn onbeskoftheid aansteeklik? ANNELIZE VISSER het ’n studie bekyk oor wie en hoe aanlyn venyn versprei en in Desember 2020 vir Vrye Weekblad daaroor geskryf.

OP ’n Facebook-groep waar koerantjoernaliste saamdrom, blykbaar verkieslik om staaltjies uit die ou dae te deel, beland ’n warm kool in droë gras wanneer iemand die volgende deel:

“Daar is ’n brokkie nuus uit die VSA wat darem net te ironies en lekker is om nie op kommentaar te lewer nie. Donald Trump het naamlik $3 miljoen betaal sodat die stemme in Milwaukee, Wisconsin se grootste distrik, oorgetel kan word. En wat gebeur toe? Joe Biden se meerderheid styg met 132 stemme. Hoe’s daai vir geld in die water gooi?”

Dié plasing kry 132 likes, en 470 kommentare...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.