Die moeilike maar plegtige afskeid van ’n oorvol boekrak

BAAI, BOEK

Die moeilike maar plegtige afskeid van ’n oorvol boekrak

Die groot lente-skoonmaak tref jou boekrak. Waar gaan jy begin? En nog belangriker, waar gaan jy eindig? ANNELIZE VISSER praat met skrywers en uitgewers oor baie boeke, minder boeke en byna geen boeke . . .

“EN dan is daar ek wat twee jaar gelede die aanvegbare en revolusionêre besluit geneem het om van my boekery ontslae te raak.”

Dié stelling kom van die ervare boekeredakteur en Vrye Weekblad-bydraer Elna van der Merwe na aanleiding van ons storie oor boekrakke (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-08-29-en-hoe-lyk-j-boekrak/) twee weke gelede. Hierin het skrywers en uitgewers vertel wat bepaal hoe hulle die boeke op hul rakke rangskik.

“Ek het ’n groot versameling gehad wat oor jare opgebou is en wat gestrek het van Maasdorp tot min of meer alles wat die afgelope 15 jaar in Afrikaans verskyn het. Daarby ’n groot gros Engelses,” vervolg Elna...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.