’n Bosbiblioteek se deernisles

TED TALK

’n Bosbiblioteek se deernisles

HENK SERFONTEIN ontdek gratis bibliotekies in Amsterdam wat hom laat hoop op ’n revolusionêre ekonomie van ’n ruilhandel sonder wins.

AS daar een aktiwiteit is waarvan die houvas op my deur die jare nie verslap het nie, is dit Ted Talks.

Daardie 15 minute waarin 'n spreker vinnig maar sistematies vir jou die batterye aangee om 'n nuwe gloeilamp in jou kop aan te skakel. Wie het nog in elk geval tyd om jou bene oor 'n rusbank te gooi en vir ure 'n roman of selfhelpboek te lees? Ted Talks in net reg verpak in 'n tyd waar ons kitsoplossings soek en inligting teen 'n ongeëwenaarde spoed verbruik.

So het ek al deur die jare my verkyk aan hoogtepunte soos Robert Waldinger se “What makes a good life" waarin hy die bewyse van navorsing deel dat geld en roem ons nie gelukkig maak nie. Die antwoord is al die tyd baie eenvoudig: 'n Goeie lewe is eenvoudig die uitkoms van goeie verhoudings. So pak die rekenaarskerms en selfone weg en reik eerder uit na die een wat langs jou sit, staan of lê. ‘..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.