AfriKaaps op die Vlakte is legal

DIE TAAL WAT ONS PRAAT

AfriKaaps op die Vlakte is legal

“Ek droom in AfriKaaps, ek sing in AfriKaaps, ek praat met my ma in AfriKaaps,” sê die skrywer, aktivis en hip-hop-kunstenaar Blaq Pearl vir CRYSTAL ORDERSON oor dié taal van duisende jong mense op die Kaapse Vlakte.

  • 13 September 2019
  • Mense & Kultuur
  • 6 min om te lees
  • artikel 27 van 33
  • Crystal Orderson

BLAQ PEARL, oftewel Janine Overmeyer, is sedert 2010 deel van ’n groep aktiviste wat sing in AfriKaaps, die taal van die Kaapse Vlakte. Die groep hou werksessies om jong mense, veral dié wat aan die geweld op die Kaapse Vlakte blootgestel is, die geleentheid te gee om daaroor te praat en te sing.

Die AfriKaaps-groep is ’n gemeenskaplike projek van musiektalent van Kaapstad. Die teaterproduksie met dieselfde naam het twee kykNET Fiesta-pryse gewen, asook die internasionale toekenning Keuze van de Wijkjury in Amsterdam.

En, AfriKaaps as taal is legal, volgens een van die groep se bekendste liedjies...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.